Casmien
  • Tuis
  • Marlene
  • Boeke
    • Partytjiekolwyntjies vir dogterjies
    • Partytjiekolwyntjies vir seuntjies
    • Kinderpartytjie Kolwyntjies
    • Feestelike Koekversiering
  • Gallery
    • Gallery - Paasfees 2017
    • Gallery - Cake Toppers
    • Gallery - Biscuits
    • Gallery - Figurines
    • Gallery - Cupcakes
  • Bestellings
  • Kontak
  • English Website
Picture
Picture
Picture
Picture

Partytjiekolwyntjies vir Dogtertjies


Kinderpartytjiekolwyntjies (2012) word nou herverpak in twee enkeltitels, Partytjiekolwyntjies vir seuntjies en Partytjiekolwyntjies vir dogtertjies.
Die boekies bevat ’n volledige lys van die gewildste temas vir seuntjie- of dogtertjiepartytjies, maar die temas kan maklik vir volwasse partytjies ook gebruik word.

Die projekte is maklik genoeg vir beginners, maar sal ook uitdagings bied aan meer gevorderde bakkers. Alle basiese inligting en resepte word in elke klein boekie herhaal en die koper kry dus nou toegang tot ’n meer bekostigbare produk.

Só kan elke ma se kreatiewe kant ontgin word, want die boekies wys jou hoe die vaalste kolwyntjies in ’n paar maklike stappe in klein kunswerkies omskep kan word. Voor jy jou oë knip, sal die hele dorp kolwyntjies by jou bestel!

Boeke aanlyn beskikbaar by -

Picture
Picture

Ander boeke deur Marlene Marais

Kliek hier vir meer inligting...
Picture
Kliek hier vir meer inligting...
Picture
All rights reserved. Webdesign  by webdesign@noisycanvas.com. Copyright Marlene Cloete 2014. Contact: marlene@casmien.co.za