Casmien
  • Tuis
  • Marlene
  • Boeke
    • Partytjiekolwyntjies vir dogterjies
    • Partytjiekolwyntjies vir seuntjies
    • Kinderpartytjie Kolwyntjies
    • Feestelike Koekversiering
  • Gallery
    • Gallery - Paasfees 2017
    • Gallery - Cake Toppers
    • Gallery - Biscuits
    • Gallery - Figurines
    • Gallery - Cupcakes
  • Bestellings
  • Kontak
  • English Website

Ontmoet Marlene...

Marlene









M
arlene se kuns spruit uit die diepste van haar wese en nie uit boekekennis nie. Haar kolwyntjie karakters word orals geëien deur hulle kleurvolle en unieke karaktertrekke.

Kuns was nog altyd 'n integrale deel van haar lewe. Met liefde en passie het sy gereeld haar kennis van 46 handwerk-dissiplines oorgedra aan gretige leerders by die gemeenskapsentrum in Johannesburg, asook aan verskeie damesforums en kennisse.

Vooraanstaande bakkerye maak gereeld van haar vernuf gebruik vir die skepping van versierings vir hulle top-kliënte. Haar liefde vir die skep van die prettige karakters spruit uit haar liefde vir die kuns. Marlene beskou haarself as 'n suikerkunstenaar wat graag haar passie met ander wil deel in 'n reeks gebruikersvriendelike boeke.

Vir meer inligting oor Marlene se boeke of om hulle te bestel lees gerus verder hier







Picture
Picture
Picture
Picture
All rights reserved. Webdesign  by webdesign@noisycanvas.com. Copyright Marlene Cloete 2014. Contact: marlene@casmien.co.za