Casmien
  • Tuis
  • Marlene
  • Boeke
    • Partytjiekolwyntjies vir dogterjies
    • Partytjiekolwyntjies vir seuntjies
    • Kinderpartytjie Kolwyntjies
    • Feestelike Koekversiering
  • Gallery
    • Gallery - Paasfees 2017
    • Gallery - Cake Toppers
    • Gallery - Biscuits
    • Gallery - Figurines
    • Gallery - Cupcakes
  • Bestellings
  • Kontak
  • English Website
Picture
Picture
Picture
Picture

Kinderpartytjiekolwyntjies...

Kinderpartytjiekolwyntjies wys ma’s hoe die vaalste kolwyntjies in ’n paar maklike stappe in klein kunswerkies omskep kan word.
Die boek bevat ’n volledige lys van die gewildste temas vir beide seuntjie- en dogtertjie partytjies, maar die temas kan maklik vir teepartytjies of ander volwasse partytjies aangepas word.

Die projekte is maklik genoeg vir beginners, maar ook vol uitdagings vir meer gevorderde bakkers. Dit is ’n moet vir elke huis en sal veral handig te pas kom om in daardie ellelange skoolvakansies die kinders besig te hou.
Elke projek word uiteengesit in gedetailleerde stappe wat deur foto’s ondersteun word. Die projekte laat ook ruimte vir aanpassings volgens die leser se behoeftes.



Boeke aanlyn beskikbaar by -

Picture
Picture

Ander boeke deur Marlene Marais...

Kliek hier vir meer inligting

Picture

Kliek hier vir meer inligting

Picture
All rights reserved. Webdesign  by webdesign@noisycanvas.com. Copyright Marlene Cloete 2014. Contact: marlene@casmien.co.za