Welkom by Casmien - verskaffers van prettige koek en kolwyntjie toppers, suikerkuns instruksie boeke en nog meer...
|
Marlene Cloete is die kreatiewe besigheidseienaar van Casmien, sy maak die oulikste kolwyntjie en koek toppers vir elke denkbare fees geleentheid, is die skrywer van die populêre Partyjiekolwyntie reeks boeke soos hier onder te sien, en sy verkoop ook koekbak en suiker kuns gereedskap en bied demonstrasie klasse aan vir die wat wil leer om hulle eie suiker kuns skeppings te maak!
Boeke deur Marlene Cloete...
|
|