Foon: 084 440 1621

marlene@casmien.co.za

Bestel ‘n koek vir ‘n spesiale geleentheid…

kolwyntjie toppers vir n partytjie

bespreek n demonstrasie klas vir jou en jou vriendinne en/of korporatiewe groepe

leer om suiker kuns skeppings te maak

Boeke deur Marlene

Marlene se boeke is beskikbaar by CNA, Exclusive Books, Pick ‘n Pay, Spar, Bargain Books, en verskeie ander boekwinkels…asook aanlyn by Lapa Uitgewers

Bak dit self

Prettige Koekies

Feestelike
Koekversiering

Partytjiekolwyntjies
vir Dogtertjies

Partytjiekolwyntjies
vir seuntjies

Kinderpartytjie-
kolwyntjies

Marlene se boeke het al verskeie kere in die media verskyn: